Saturday, September 23, 2006

Ons huisie


And this is where we ended up....
Die foto is net links van ons stoep.
Ons huisie sit op 'n Golfbaan in La Quinta.
Wat nie moelik is in hierdie area.
Golfbane is maar die "attraction" rondom die Palm Springs Area.
Gelukkig is ons reg op die 5de tee - so belhawe as jy totally onnosel is, behoort hulle nie ons vensters stukkend te slaan nie.